Debra Winger

Debra Winger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Debra Lynn Winger[1]
Geboorte 16 Mei 1955 (1955-05-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Debra Winger (gebore 16 Mei 1955) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Urban Cowboy (1980), An Officer and a Gentleman (1982), Terms of Endearment (1983), en Rachel Getting Married (2008).

  1. "Debra Lynn Winger (b. 1955)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op April 4, 2015. Besoek op April 4, 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy